Ek doop
julle wel met water tot bekering; maar Hy wat ná my kom, is sterker as
ek, wie se skoene ek nie waardig is om aan te dra nie. Hy sal julle
doop met die Heilige Gees en met vuur. Matteus 3:11
|
Want Johannes het wel met water gedoop, maar julle sal met die Heilige Gees gedoop word nie lank ná hierdie dae nie. Handelinge 1:5 |